ALLES OOR IEWERS IN DIE LAEVELD
Met 44 000 Facebook Lede
https://www.facebook.com/groups/iewersindielaeveld
IEWERS IN DIE LAEVELD is ‘n interaktiewe sosialemediagroep in die gees van
gemeenskapsamehorigheid vir die groter Laeveldgebied en sy mense.
Hier kry jy ‘n wye verskeidenheid plasings deur ‘n span wat die sentimente van
die Laeveld en sy mense verstaan met inhoud wat die gemeenskap na aan die
hart lê.
Eenig aan die groep is die gereelde insluiting van die jongste gebeurekalender
en kontakplasing van alle gemeenskaps- en kerkorganisasies.
Sien hier die jongste plaaslike nuus, skole- en ander gemeenskapsgebeure,
doodberigte, die verwagte weer en ‘n openbare gesperksforum oor
brandpunte wat in die Laeveld en omstreke belangrik is.
Ofskoon, IEWERS IN DIE LAEVELD nie wegskram van handelsnuus nie, kry jy hier
‘n gesonde balans van daaglikse nuus- en wetenswaardige plasings om ons
mense te bind en te boei.
Kategoriee
Kategoriee
Pad Roetes Met Plekke Langs
Die Pad
Kroegies & Kuierplekke
Die Laeveld Is Leeu Wêreld
Lank gelede in die Laeveld
Boeke oor die Laeveld
Laeveld Kontrei Kos
Besigheid & Sakegids